Shama Ringbind Afrikaans A4

R570,00

Deur Sarah van Vuuren. Hierdie is die nuwe, hersiende uitgawe van die Afrikaanse Shama boek.

Shama beteken om te luister en te gehoorsaam, of om te hoor en te doen. Hierdie boek is ‘n oproep vir die bruid van die Messias om daagliks met Hom te wandel en ‘n lewe te lei van luister, hoor en doen [gehoorsaamheid].

Die Shama-boek bevat diep boodskappe uit die hart van die Vader aan die bruid.

Beskikbaar in Afrikaans en Engels

Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Shama Ringbind Afrikaans A4”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Get in touch!

We would love to hear from you.

    Shopping Basket